Nou is daar WARE HOOP vir jou kind

Het jy studiehulp nodig? - Study Buddy kan help!

Study Buddy is die voorste ontwikkeling in Afrikaanse en Engelse multi-sensoriese studiesagteware. Afrikaans Graad 4 - 6 is tans beskikbaar, en werk op Windows PC en Apple Mac (mobile app binnekort beskikbaar).

vind meer uit

Hoekom?

Daar is tans baie beperkte sagteware vir Engelse kinders wat sukkel - en niks vir Afrikaans nie. Ons was nie tevrede met die stand van sake nie en het toe besluit om iets daaromtrent te doen. Die gevolg is Study Buddy, die beste Afrikaanse en Engelse multi-sensoriese studie sagteware.

Dit gaan alles oor HOOP

Hoe sal jy daaroor voel as jou kind heeltemal op sy eie kan lees en leer - in sy eie taal - sonder enige hulp van jou af?

Hoe dink jy sal dit sy selfvertroue verander, sy lewe - sy toekoms?

Alle leerlinge sal baat vind by Study Buddy, met of sonder leer/lees probleme.

vind uit hoe

Hoe?

Multi-sensories

Die eerste en enigste van sy soort vir Afrikaans en Engels. Teks, Klank, Video - en alles werk saam.

SA Tale

Afrikaans tans beskikbaar (Gr. 4 - 6). Engels binnekort beskikbaar.

Tegnologie

Voorste sagteware innovering. Enige PC of tablet/selfoon.

Kurrikulum

Ons werk om alle Graad 4 - 12 vakke te voorsien. Kwaliteit gekontroleerd. Eksamen-gereed. Goedgekeur deur die SA Dept. van Onderwys.

Sluit Nou Aan